Henry Pinkham :: - Vertaling, proeflees en redigering. Enkele bladsy met kontakbesonderhede.
Samuel Murray :: - Vertaal- en proefleesdienste in en tussen Afrikaans en Engels. Tweetalige werf met dienste, portefeulje en artikels oor vertaling.
Sandra Nortje :: - Vertaling van Nederlands na Engels, en tussen Engels en Afrikaans, in die mediese en farmaseutiese bedryf. Vryskutter van Onrusrivier, Suid-Afrika.
Suid-Afrikaanse Vertalersinstituut :: - Vertaalvereniging met betaallidskap. Veeltalige werf met registrasie- en akkreditasie-inligting, asook 'n vryskutregister.
Traduguide :: - Gids vir vertalers en agentskappe met soekfunksies, databasis en werksadvertensies.